Studiehulp
Sara


Sara

In die Ou Testament, die eerste vrou van Abraham. Op haar hoë ouderdom het sy die moeder van Isak geword (Gén. 18:9–15; 21:2).