Studiehulp
Metúsalag


Metúsalag

’n Seun van Henog in die Ou Testament. Metúsalag het 969 jaar gelewe (Gén. 5:21–27; Lk. 3:37; Moses 8:7). Hy was ’n regverdige profeet wat op die aarde gelaat was toe die stad van Henog na die hemel opgeneem is. Hy het op aarde agtergebly om ’n nageslag daar te stel deur wie Noag sou kom (Moses 8:3–4).