Studiehulp
Vader in die Hemel


Vader in die Hemel

Die vader van die geeste van die hele mensdom (Ps. 82:6; Matt. 5:48; Joh. 10:34; Rom. 8:16–17; Gal. 4:7; 1 Joh. 3:2). Jesus is sy Eniggebore Seun in die vlees. Die mens is beveel om te gehoorsaam en eerbied te betoon aan die Vader en tot Hom te bid in Jesus se naam.