Studiehulp
Zenif


Zenif

In die Boek van Mormon, ’n man wat die groep gelei het wat na die land Nefi teruggekeer het; hy het hulle koning geword en het hulle regverdiglik gelei (Mosia 9–10).