Studiehulp
Annas


Annas

In die Nuwe Testament, ’n man met groot invloed in die Raad (Sanhedrin). Toe Jesus gearresteer is, is hy eers na hom gebring (Joh. 18:13); hy het ook ’n leidende rol gespeel in die verhoor van die Apostels (Hand. 4:3–6).

Druk