Studiehulp
Náftali


Náftali

Die sesde van die twaalf seuns van Jakob en die tweede kind van Bilha, Ragel se slavin (Gén. 30:7–8). Náftali het vier seuns gehad (1 Kron. 7:13).

Die stam van Náftali

Jakob se seën oor Náftali is opgeteken in Génesis 49:21. Moses se seën oor die stam is opgeteken in Deuteronómium 33:23.