Studiehulp
Paradys


Paradys

Daardie gedeelte van die geesteswêreld waarin die regverdige geeste wat hierdie lewe verlaat het, wag vir die opstanding van die liggaam. Dit is ’n toestand van geluk en vrede.

Paradys word ook in die skrifture gebruik om die geesteswêreld te beskryf (Lk. 23:43), die selestiale koninkryk (2 Kor. 12:4), en die verheerlikte millenniale vredestoestand van die aarde (Gel. Art. 1:10).