Tollenaar Sien ook Romeinse Ryk In antieke Rome, ’n invorderaar van belastings vir die regering. Tollenaars was oor die algemeen gehaat deur die Jode. Sommige tollenaars het die evangelie geredelik aanvaar (Matt. 9:9–10; Lk. 19:2–8).