Studiehulp
Marsh, Thomas B.


Marsh, Thomas B.

Die Eerste President van die Kworum van die Twaalf Apostels na die Herstelling van die Kerk in 1830. Hy het die sleutels van die koninkryk gehou met betrekking tot die Twaalf (L&V 112:16) en in 1838 is hy deur openbaring beveel om die Here se woord te publiseer (L&V 118:2). Afdeling 31 van die Leer en Verbonde is aan hom gerig. Marsh is uit die Kerk geëkskommunikeer in 1839, maar is weer herdoop in Julie 1857.