Studiehulp
Berg Sinai


Berg Sinai

’n Berg op die Sinai-skiereiland naby welke berg Moses en die Israeliete vir drie maande laer opgeslaan het na hulle uittog uit Egipte. Dit word ook die Berg Horeb genoem (Ex. 3:1). Hier het God aan Moses sy wet gegee vir die huis van Israel; hier is die tabernakel ook gebou (Ex. 19:2; 20:18; 24:12; 32:15).