Studiehulp
Vaandel


Vaandel

In die skrifture, ’n vlag of banier waaromheen mense vergader in ’n eenheid van doel of identiteit. In die voortyd het ’n vaandel gedien as ’n vergaderpunt vir soldate in ’n stryd. Die Boek van Mormon en die Kerk van Jesus Christus is simboliese vaandels aan alle nasies van die aarde.