Studiehulp
Kind, Kinders


Kind, Kinders

’n Jong persoon, een wat nog nie volwassenheid bereik het nie. Vaders en moeders moet hulle kinders opvoed om God se wil te gehoorsaam. Kinders is sonder sonde totdat hulle die ouderdom van toerekenbaarheid bereik (Moro. 8:22; L&V 68:27).