Studiehulp
Pratt, Parley Parker


Pratt, Parley Parker

Die ouer broer van Orson Pratt en een van die eerste Twaalf Apostels wat geroep is na die Herstelling van die Kerk in moderne tye (L&V 124:128–129). Parley Pratt is geroep op die eerste van verskeie sendingreise toe die Here ’n openbaring aan hom gegee het deur Joseph Smith in Oktober 1830 (L&V 32; 50:37).