Studiehulp
Josef van Arimathéa


Josef van Arimathéa

Josef van Arimathéa was ’n lid van die Sanhedrin, ’n dissipel van Christus, en ’n ryk en getroue Israeliet wat geen deel gehad het aan die veroordeling van ons Here nie. Na die Kruisiging het Josef die Saligmaker se liggaam laat toedraai in ’n skoon linnekleed en het Hom in Josef se eie uitgekapte rotsgraf neergelê (Matt. 27:57–60; Mark. 15:43–46; Lk. 23:50–53; Joh. 19:38–42).