Studiehulp
Kores


Kores

In die Ou Testament, die koning van Persië wat Jesaja se profesie vervul het (2 Kron. 36:22–23; Jes. 44:28; 45:1) deur die Jode toe te laat om na Jerusalem terug te keer om die tempel te herbou, en sodoende gedeeltelik die Babiloniese slawerny te beëindig. Jesaja se profesie is gemaak ongeveer 180 jaar voor die koning se optrede.