Studiehulp
Apokriewe


Apokriewe

Heilige boeke van die Joodse volk wat nie in die Hebreeuse Bybel ingesluit is nie, maar wat wel behou word in die Bybels van sommige Christenkerke. Hierdie boeke is dikwels waardevol om die Ou en Nuwe Testamente te verbind en word in die Kerk beskou as nuttige leesstof.