Studiehulp
Damaskus


Damaskus

’n Voortydse stad van Aram.

Damaskus is geleë op ’n vrugbare vlakte aan die rand van die woestyn en word goed van water voorsien deur die Barada rivier. Dit word dikwels in die skrifture genoem (die eerste keer in Gén. 14:15). Paulus was op weg na Damaskus toe die herrese Here aan hom verskyn het (Hand. 9:1–27; 22:5–16; 26:12–20).