Studiehulp
Algemene Instemming


Algemene Instemming

Die beginsel waardeur Kerklede diegene ondersteun wat geroep word om in die Kerk te dien, sowel as ander Kerkbesluite wat hulle onderseuning benodig—gewoonlik word dit getoon deur die regterhand omhoog te lig (gedurende ’n Kerkdiens).

Jesus Christus staan aan die hoof van sy Kerk. Deur die inspirasie van die Heilige Gees, rig Hy Kerkleiers in belangrike handelinge en besluite. Nogtans het alle Kerklede die reg en voorreg om die handelinge en besluite van hulle leiers te ondersteun of nie te ondersteun nie.