Studiehulp
Patriargale Seëninge


Patriargale Seëninge

Seëninge wat aan waardige Kerklede gegee word deur geordineerde patriarge. ’n Patriargale seëning bevat die Here se raad aan die persoon wat die seëning ontvang en maak daardie persoon se stamlyn in die huis van Israel bekend. Vaders mag, as die patriarge van hulle gesinne, spesiale seëninge gee, maar sulke seëninge word nie opgeteken of behou deur die Kerk nie.