Studiehulp
Smith, Emma Hale


Smith, Emma Hale

Vrou van die Profeet Joseph Smith. Die Here het Emma beveel om ’n keuring van gesange vir die Kerk te maak. Sy het ook gedien as die eerste president van die Verligtingsvereniging.