Aartsengel Sien ook Adam; Mígael Mígael, of Adam, is die aartsengel of hoofengel. Die Here sal neerdaal van die hemel met ’n geroep, met ’n stem van die aartsengel, 1 Thes. 4:16. Mígael is die aartsengel, Judas 1:9 (L&V 29:26; 88:112; 128:20–21).