Studiehulp
Kanon


Kanon

’n Erkende, gesaghebbende versameling van heilige boeke. In Die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae, word die kanonieke boeke die standaardwerke genoem en sluit die Ou en Nuwe Testamente in, die Boek van Mormon, die Leer en Verbonde en die Pêrel van Groot Waarde.