Studiehulp
Verdoemenis


Verdoemenis

Die toestand waarin ’n mens se vooruitgang gestuit en toegang geweier word tot die teenwoordigheid van God en sy heerlikheid. Daar is verskillende grade van verdoemenis. Almal wat nie die volheid van selestiale verheffing ontvang nie, sal tot ’n sekere mate in hulle vooruitgang en voorregte beperk word en hulle sal tot daardie mate verdoem word.