Studiehulp
Waak, Wagte


Waak, Wagte

Om waaksaam te wees, te beskerm. ’n Persoon wat waaksaam en gehoorsaam is, is gereed en voorbereid. Wagte is leiers wat deur die Here se verteenwoordigers geroep word om bepaalde verantwoordelikheid te hê vir die welsyn van andere. Diegene wat as leiers geroep word, het ’n bepaalde verantwoordelikheid om ook wagters vir die res van die wêreld te wees.