Studiehulp
Bloed


Bloed

Beskou deur die voortydse Israeliete en baie kulture vandag as die setel van lewe of bron van energie van alle vlees. In Ou Testamentiese tye het die Here Israel verbied om bloed te eet as voedsel (Lev. 3:17; 7:26–27; 17:10–14).

Die versoenende krag van ’n offerande was in die bloed omdat die bloed beskou was as noodsaaklik vir die lewe. Diere offerande in die Ou Testament was ’n simbool van die groot offerande wat later deur Jesus Christus gedoen is (Lev. 17:11; Moses 5:5–7). Jesus Christus se versoeningsbloed reinig die bekeerde van sonde (1 Joh. 1:7).