Studiehulp
Cornelius


Cornelius

’n Hoofman in Cesaréa gedoop deur Petrus (Hand. 10). Hy was waarskynlik die eerste nie-Jood om by die Kerk aan te sluit sonder om eers bekeer te word tot Judaïsme. Die doop van Cornelius en sy gesin het die weg gebaan vir die verkondiging van die evangelie aan die nie-Jode. Petrus, die hoofapostel, wat die sleutels van die koninkryk van God op die aarde gehou het gedurende daardie tyd, het hierdie prediking gerig.