Studiehulp
Saul, Koning van Israel


Saul, Koning van Israel

In die Ou Testament, die eerste koning van Israel voordat dit verdeel is. Alhoewel hy regverdig was aan die begin van sy heerskappy is hy uiteindelik met hoogmoed vervul en was ongehoorsaam aan God (1 Sam. 9–31).