Studiehulp
Nehor


Nehor

’n Bose man in die Boek van Mormon. Nehor was een van die eerstes om priesterlis onder die Nefiete te beoefen. Nadat hy valse leerstellings onderrig en vir Gídeon gedood het, is Nehor tereggestel vir sy misdade (Alma 1). Nehor se volgelinge het sy bose praktyke en leringe voortgesit lank nadat Nehor gesterf het.