Studiehulp
Handelinge van die Apostels


Handelinge van die Apostels

Hierdie boek is die tweede van ’n tweedelige werk geskryf deur Lukas aan Theófilus. Die eerste deel staan bekend as die Evangelie volgens Lukas. Hoofstuk 1–12 teken sommige van die belangrikste sendelingbedrywighede van die Twaalf Apostels onder die leiding van Petrus onmiddellik na die Saligmaker se dood en opstanding aan. Hoofstuk 13–28 skets sekere van die Apostel Paulus se reise en sendingwerk.