Studiehulp
Farao


Farao

Die oudste seun van Egyptus, die dogter van Gam (Abr. 1:25). Ook die titel wat aan die Egiptiese konings gegee is (Abr. 1:27).