Studiehulp
Anti-Nefi-Lehi’s


Anti-Nefi-Lehi’s

In die Boek van Mormon, ’n naam wat aan die Lamaniete wat bekeer het gegee is deur die seuns van Mosia. Na hulle bekering was hierdie mense, wat ook genoem is die volk van Ammon, getrou regdeur hulle lewens (Alma 23:4–7, 16–17; 27:20–27).