Studiehulp
Simson


Simson

In die Ou Testament, die twaalfde van die “rigters” van Israel. Hy was bekend vir sy groot fisiese krag, maar hy was nie wys in sommige morele keuses en handelinge nie (Rigt. 13:24–16:31).