Studiehulp
Gawe van die Heilige Gees


Gawe van die Heilige Gees

Dit is die reg van elke waardige gedoopte lid van die Kerk om die voortdurende invloed van die Heilige Gees te hê. Na ’n persoon se doop in die ware Kerk van Jesus Christus, ontvang hy die gawe van die Heilige Gees deur die oplegging van hande deur een wat die behoorlike gesag het (Hand. 8:12–25; Moro. 2; L&V 39:23). Om die gawe van die Heilige Gees te ontvang word dikwels ’n doop deur vuur genoem (Matt. 3:11; L&V 19:31).