Studiehulp
Anna


Anna

In die Nuwe Testament, ’n profetes uit die stam van Aser. Ten tye van Jesus se geboorte was sy ’n bejaarde weduwee. Sy het die baba Jesus gesien tydens sy voorstelling in die tempel en het Hom herken as die Verlosser (Lk. 2:36–38).