Studiehulp
Thomas


Thomas

In die Nuwe Testament, een van die oorspronklike Twaalf Apostels wat deur die Saligmaker gekies is gedurende sy sterflike bediening (Matt. 10:2–3; Joh. 14:5). In Grieks is die naam Dídimus (Joh. 20:24–29; 21:2). Alhoewel Thomas Jesus se Opstanding betwyfel het totdat hy die Saligmaker persoonlik gesien het, het sy integriteit hom vervolging en die dood gewilliglik laat ondergaan net soos sy Here (Joh. 11:16; 20:19–25).