Studiehulp
Dissipel


Dissipel

’n Volgeling van Jesus Christus wat leef volgens Christus se leerstellings (L&V 41:5). Dissipel word gebruik om die Twaalf Apostels te beskryf wat Christus geroep het gedurende sy sterflike bediening (Matt. 10:1–4). Dissipel word ook gebruik om die twaalf mans te beskryf wat Jesus gekies het om sy Kerk te lei onder die Nefiete en Lamaniete (3 Ne. 19:4).