Studiehulp
Heil


Heil

Om van beide fisiese en geestelike dood gered te word. Alle mense sal van die fisiese dood gered word deur die genade van God, deur die dood en Opstanding van Jesus Christus. Elke individu kan ook gered word van die geestelike dood deur die genade van God, deur geloof in Jesus Christus. Hierdie geloof word geopenbaar in ’n lewe van gehoorsaamheid aan die wette en ordinansies van die evangelie en diens aan Christus.

Heil van kinders