Studiehulp
Drie Nefitiese Dissipels


Drie Nefitiese Dissipels

Drie van Christus se uitverkore dissipels waarna verwys word in die Boek van Mormon.

Die Here het aan hierdie dissipels dieselfde seëninge gegun as wat Hy aan Johannes die Geliefde gegee het—dat hulle op die aarde mag bly om siele na Christus te bring totdat die Here weer kom. Hulle is getransfigureer sodat hulle geen pyn sou voel en nie sou sterf nie (3 Ne. 28).