Studiehulp
Rigdon, Sidney


Rigdon, Sidney

’n Vroeë bekeerling en leier in die herstelde Kerk in die 1830’s en vroeë 1840’s. Sidney Rigdon het vir ’n tyd lank gedien as Eerste Raadgewer vir Joseph Smith in die Eerste Presidensie van die Kerk (L&V 35; 58:50, 57; 63:55–56; 76:11–12, 19–23; 90:6; 93:44; 100:9–11; 124:126). Hy het later weggeval en is in September 1844 geëkskommunikeer.