Diaken Sien ook Aäroniese Priesterskap ’n Roeping in Kerklike bediening ten tye van die Apostel Paulus (Filip. 1:1; 1 Tim. 3:8–13) en ’n amp in die Aäroniese Priesterskap (L&V 20:38, 57–59; 84:30, 111; 107:85).