Studiehulp
Maria, Moeder van Markus


Maria, Moeder van Markus

In die Nuwe Testament, die moeder van Johannes Markus, wat die evangelie van Markus geskryf het (Hand. 12:12).