Studiehulp
Evangelie


Evangelie

God se heilsplan wat moontlik gemaak word deur die Versoening van Jesus Christus. Die evangelie sluit in die ewige waarhede of wette, verbonde en ordinansies wat nodig is vir die mensdom om terug te keer na die teenwoordigheid van God. God het die volheid van die evangelie herstel op die aarde deur die Profeet Joseph Smith in die 19e eeu.