Studiehulp
Ammon, Afstammeling van Zarahemla


Ammon, Afstammeling van Zarahemla

In die Boek van Mormon, ’n sterk en magtige man wat ’n ekspedisie gelei het vanaf Zarahemla na die land Lehi-Nefi (Mosia 7:1–16). Hy is voortydse kronieke getoon en verduidelik wat ’n siener is (Mosia 8:5–18). Hy het later gehelp om Koning Limhi en sy volk te bevry van die Lamaniete en hulle terug te bring na Zarahemla (Mosia 22).