Studiehulp
Góliat


Góliat

In die Ou Testament, ’n Filistynse reus wat die Israelitiese leër uitgedaag het. Dawid het sy uitdaging aanvaar en het hom met die Here se hulp doodgemaak (1 Sam. 17).