Studiehulp
Sedekía


Sedekía

In die Ou Testament, die laaste koning van Juda (2 Kon. 24:17–20; 25:2–7). Sedekía het vir Jeremia die profeet in die gevangenis gewerp (Jer. 32:1–5), Jeremia het van Sedekía se gevangeneming geprofeteer (Jer. 34:2–8, 21). Lehi en sy gesin het in Jerusalem gewoon gedurende die eerste jaar van die heerskappy van Sedekía (1 Ne. 1:4). Almal behalwe een van die seuns van Sedekía is gedood; sy seun Mulek, het ontsnap na die Westelike Halfrond (Jer. 52:10; Omni 1:15; Hel. 8:21).