Studiehulp
Here


Here

’n Titel van diepe respek en eer vir God die Vader en die Saligmaker Jesus Christus. Die titel verwys na hulle status as allerhoogste, liefdevolle meesters oor hulle skeppinge.