Studiehulp
Oorlog


Oorlog

’n Stryd of ’n gewapende konflik; veg met wapens. Die Here keur oorlog goed slegs as ’n laaste uitweg vir sy Heiliges om hulle gesinne, besittings, regte, voorregte en vryheid te verdedig (Alma 43:9, 45–47).