Studiehulp
Vergifnis van Sondes


Vergifnis van Sondes

Vergifnis vir wandade op voorwaarde van bekering. Vergifnis van sondes word moontlik gemaak deur die Versoening van Jesus Christus. ’n Persoon verkry vergifnis van sy sondes as hy geloof het in Christus, bekeer van sy sondes, die ordinansies van die doop en die oplegging van hande vir die gawe van die Heilige Gees ontvang en God se gebooie gehoorsaam (Gel. Art. 1:3–4).