Studiehulp
Nuwe Jerusalem


Nuwe Jerusalem

Die plek waar die Heiliges bymekaar sal kom en waar Christus persoonlik saam met hulle sal heers gedurende die Millennium. Sion (die Nuwe Jerusalem) sal op die Amerikaanse vasteland gebou word en die aarde sal vernuwe word en sy paradysheerlikheid ontvang (Gel. Art. 1:10). Dit verwys ook na ’n heilige stad wat uit die hemel sal neerdaal aan die begin van die Millennium.