Studiehulp
Geregtigheid


Geregtigheid

Die onfeilbare gevolge van seëninge vir regverdige gedagtes en handelinge, en straf vir onbekeerde sonde. Geregtigheid is ’n ewige wet wat ’n straf vereis elke keer wat ’n wet van God oortree word (Alma 42:13–24). Die sondaar moet straf ondergaan as hy nie bekeer nie (Mosia 2:38–39; L&V 19:17). As hy wel bekeer, betaal die Saligmaker die prys deur die Versoening, wat barmhartigheid skenk (Alma 34:16).